
brendan peyper - lekkerder op my trekker كلمات أغنية
[vers 1]
sy staan nie terug vir ‘n man nie want ‘n boere girl kan
sys nie bang vir jag nie want ‘n boere girl kan
sy van die bul by die horings, ry die perde bloot
skei die kaf van die koring, skop die hekke oop
‘n boere girl kan, ‘n boere girl kan
so wys my jou joune dan wys ek jou myne
daar in die skuur, daar in die skuur
[koor]
op, op, op klim op my trekker, trekker
rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker
eerste tweede derde rat hou vas klou vas
ek en jy ploeg nou lekker, lekker
lekkerder op my trekker
op, op, op klim op my trekker, trekker
rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker
eerste tweede derde rat hou vas klou vas
ek en jy ploeg nou lekker, lekker
lekkerder op my trekker
[vers 2]
staan en wag nie vir ‘n man nie want ‘n boere girl kan
maak ‘n plan by die vis dam want ‘n boere girl kan
maak ‘n vissie met ‘n lyn om vanaand te kook
maak ‘n soet patat met plaas botter en brood
‘n boere girl kan, ‘n boere girl kan
so wys my jou joune dan wys ek jou myne
daar in die dam, daar in die dam
[koor]
op, op, op klim op my trekker, trekker
rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker
eerste tweede derde rat hou vas klou vas
ek en jy ploeg nou lekker, lekker
lekkerder op my trekker
op, op, op klim op my trekker, trekker
rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker
eerste tweede derde rat hou vas klou vas
ek en jy ploeg nou lekker, lekker
lekkerder op my trekker
lekkerder op my trekker
op, op, op klim op my trekker, trekker
rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker
eerste tweede derde rat hou vas klou vas
ek en jy ploeg nou lekker, lekker
lekkerder op my trekker
op, op, op klim op my trekker, trekker
rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker
eerste tweede derde rat hou vas klou vas
ek en jy ploeg nou lekker, lekker
lekkerder op my trekker
كلمات أغنية عشوائية
- igobylc - still كلمات أغنية
- redo - baddaz n peng tings كلمات أغنية
- kidz bop kids - glorious كلمات أغنية
- harlor - be well كلمات أغنية
- ilke - sıfır altında كلمات أغنية
- owell mood (오웰무드) - picky baby كلمات أغنية
- stomach book - devils كلمات أغنية
- plasma canvas - so, i was thinking… كلمات أغنية
- verba - nie widzisz mnie (14 lutego) كلمات أغنية
- z/n records - bastardi كلمات أغنية