brendan peyper - jy laat dit maklik lyk كلمات الأغنية
jou vat, jou lyf
jou fynbesnaarde bene
loop verby soos koringare
en die manne val soos vlieë
as jy ‘n kyk of twee weggee
ek soek jou aandag al hoe meer
die woorde raak verdwaal hier in my mond
ek is gekwes ek weet ek is gewond
en skielik weet ek dat jy
die eksie in perfeksie sit
jy laat, jy laat, jy laat dit so maklik lyk
jy weet, jy weet net wat doen daai stoute kyk
met die hart van my
kan ek ‘seblief net my asem weer terug kry?
jy laat, jy laat, jy laat dit so maklik lyk
jy weet, jy weet ek is vuur en vlam vooruit
ek wil alles gee
my hart my liefde en soveel meer
jy laat dit maklik lyk
jy lyk vir my soos selena gomez
en jy skuif die oë perfeksie wat jy is
jou woorde melodie
ek kan nie d_nk of antwoorde nie
jou lippe vang my
dit raak stil
die woorde raak verdwaal hier in my mond
ek is gekwes ek weet ek is gewond
en skielik weet ek dat jy
die eksie in perfeksie sit
jy laat, jy laat, jy laat dit so maklik lyk
jy weet, jy weet net wat doen daai stoute kyk
met die hart van my
kan ek seblief net my asem weer terug kry?
jy laat, jy laat, jy laat dit so maklik lyk
jy weet, jy weet ek is vuur en vlam vooruit
ek wil alles gee
my hart my liefde en soveel meer
jy laat dit maklik lyk
is dit ‘n droom of dans ek en jy nou saam?
maak toe my oë ek wil net die oomblik raam
net hier en nou
hier saam met jou

كلمات أغنية عشوائية
- langwan piksy - kuzizira كلمات الأغنية
- et tu bruce - this city كلمات الأغنية
- laurel cadena - my song كلمات الأغنية
- et tu bruce - never say trevor again كلمات الأغنية
- et tu bruce - dress me up in bruises كلمات الأغنية
- double trouble - cry sky كلمات الأغنية
- et tu bruce - it's all nothing كلمات الأغنية
- poe lay - another sunset كلمات الأغنية
- m i a - doobie كلمات الأغنية
- brotha lynch hung - stabbed كلمات الأغنية