brendan peyper - ek soek lyrics
ek soek nou al lank genoeg
vir iemand wat net iets aan my hart kan doen
so ek stuur my lysie uit
kom ons sien wat die wêreld terug stuur vir my
ek soek iemand om my uit te daag
iemand wat ook blindeliks deur die lewe jaag
ek soek lekker lag en lekker speel
iemand wat geluk en hartseer met my sal deel
ek soek daai vonke…
ek soek lag tot ons val, gesels regdeur die aand
soen in die reën en dans onder die maan
ek soek altyd nog een soen
(soek) iemand wat simpel goed saam my doen
ek soek laf wees, mal wees, baie lag
ek soek iemand sterk, maar iemand sag
maar wat ek die graagste sal wil kry
is iemand wat ook lief is vir my
almal sê jy vind haar as jy ophou soek
so wêreld, ek sit terug, jy kan maar jou ding doen
solank sy ook heel naweek in die bed wil bly
pizza eet, pajamas dra en movies kyk
ek soek daai vonke…
ek soek lag tot ons val, gesels regdeur die aand
soen in die reën en dans onder die maan
ek soek altyd nog een soen
(soek) iemand wat simpel goed saam my doen
ek soek laf wees, mal wees, baie lag
ek soek iemand sterk, maar iemand sag
maar wat ek die graagste sal wil kry
is iemand wat ook lief is vir my
iemand wat wil bly vir die langpad
iemand wat die donker kan wegvat
iemand vir ‘n eensame hart
ek soek lag tot ons val, gesels regdeur die aand
soen in die reën en dans onder die maan
ek soek altyd nog een soen
(soek) iemand wat simpel goed saam my doen
ek soek laf wees, mal wees, baie lag
ek soek iemand sterk, maar iemand sag
maar wat ek die graagste sal wil kry
is iemand wat ook lief is vir my
ek soek lag tot ons val, gesels regdeur die aand
soen in die reën en dans onder die maan
ek soek altyd nog een soen
(soek) iemand wat simpel goed saam my doen
ek soek laf wees, mal wees, baie lag
ek soek iemand sterk, maar iemand sag
maar wat ek die graagste sal wil kry
is iemand wat ook lief is vir my
iemand wat ook lief is vir my
كلمات أغنية عشوائية
- slaughter american band - heat of the moment lyrics
- waka flocka flame - word to the wise lyrics
- elevation worship - for the honor lyrics
- grace potter and the nocturnals - devil's train lyrics
- elevation worship - the lord is my rock / god you lifted me out lyrics
- jay electronica - we made it lyrics
- indica - mountain made of stone lyrics
- de la soul - marvin jaye lyrics
- milow - the goldenhour lyrics
- pink martini - storm lyrics