brendan peyper - alleen braai كلمات الأغنية
ek weet nie wat om te sê nie
ek weet nie wat ek wil hê nie
ek weet nie wat ek vir jou kan gee nie
al wat ek weet is ek kort net tyd
jy weet net wat om te sê
jy weet net wat jy wil hê
al weet ek dat jy my glad nie glo nie
dis niemand as dit nie jy is nie
so kom ons steek net ‘n vuurtjie aan
en ons kyk waar die aand heen gaan
vir jou gaan ek in my bakkie laai
en vat om alleen te braai
ek wil vir jou deur die vlamme kyk (net kyk)
jy maak dit maklik met hoe jy lyk (hoe jy lyk)
vir jou gaan ek in my bakkie laai
en vat om alleen te braai
alleen braai
alleen braai
ek weet nie waar om te gaan nie
weet nie waar ek mеt jou staan nie
al wat ek weet is ons is nie klaar niе
en dat ek weet dat dit is net jy
jy ken die pad en die plek
jy ken die roete perfek
ek d_nk nie jy d_nk ons is al daar nie
dis nêrens as dit nie jy is nie
so kom ons steek net ‘n vuurtjie aan
en ons kyk waar die aand heen gaan
vir jou gaan ek in my bakkie laai
en vat om alleen te braai
ek wil vir jou deur die vlamme kyk
jy maak dit maklik met hoe jy lyk (jy lyk)
vir jou gaan ek in my bakkie laai
en vat om alleen te braai
alleen braai
alleen braai
ek weet ‘n girl soos jy
kom net oor my pad een keer in ‘n leeftyd
ek weet nie wat ek wil hê nie maar ek weet dis jy
ek weet ‘n girl soos jy
kom net oor my pad een keer in ‘n leeftyd
ek weet nie wat ek wil hê nie maar ek weet dis jy
so kom ons steek net ‘n vuurtjie aan
en ons kyk waar die aand heen gaan
vir jou gaan ek in my bakkie laai
en vat om alleen te braai
ek wil vir jou ek deur die vlamme kyk
jy maak dit maklik met hoe jy lyk (jy lyk)
vir jou gaan ek in my bakkie laai
en vat om alleen te braai
alleen braai
alleen braai
كلمات أغنية عشوائية
- björn holmgren - ge mig ett tecken كلمات الأغنية
- diet tea other cola - idiot arson كلمات الأغنية
- deco*27 - ケサランパサラン (angel hair) كلمات الأغنية
- ozzi - fornøyd nå كلمات الأغنية
- anti-cimex - dogfight كلمات الأغنية
- jack wins - yes! كلمات الأغنية
- пош гнаш (posh gnash) - недостаточно (not enough) كلمات الأغنية
- bea pelea, la goony chonga & pipo beatz - control كلمات الأغنية
- doly flackko - priority 2 كلمات الأغنية
- s4m1 - a voice unheard كلمات الأغنية