
bouwer bosch - ses voet diep in vergifnis كلمات أغنية
rus in vrede
hier lê ek nou
is jy bang vir die dood of
was jy bang vir die lewe
‘n huldeblyk van
gemorsde tyd
word jy oorweldig
deur al die spyt
in die oë van geliefdes
sien ek wat jy was
sien ek wat jy kon wees
wat jy moes wees
in die oë van geliefdes
sien ek hoe jy lief het
sien ek hoe jy bly vrees
oor wat sou wees
vergewe jouself
jy gaan swaar dra
aan al die seer wat jy opgaar
skud die skuld van jou rug af
spog met jou letsels
los als nou in die begrafplaas
ses voet diep in vergifnis
jy kan nie met ‘n tas vol haat
in jouself
by die hemel aankom nie
by die hemel aankom nie
by die hemel aankom nie
by die hemel aankom nie
by die hemel aankom nie
ongeduldig
blaas ons uit
ongenadig
mors ons tyd
heen en weer deur
die lewe jaag
vir niks wat saak maak
spyt kom te laat
in die oë van die hartseer
sien ek myself
rondgegooi deur die lewe
ek is uit gedelf
in die oë van die hartseer
moet ek erken
dat ek alles probeer het
om die lewe te wen
vergewe jouself
jy gaan swaar dra
aan al die seer wat jy opgaar
skud die skuld van jou rug af
spog met jou letsels
los als nou in die begrafplaas
ses voet diep in vergifnis
jy kan nie met ‘n tas vol haat
in jouself
by die hemel aankom nie
by die hemel aankom nie
by die hemel aankom nie
by die hemel aankom nie
by die hemel aankom nie
by die hemel aankom nie
by die hemel aankom nie
by die hemel aankom nie
by die hemel aankom nie
by die hemel aankom nie
by die hemel aankom nie
vergewe jouself
jy gaan swaar dra
aan al die seer wat jy opgaar
skud die skuld van jou rug af
spog met jou letsels
los als nou in die begrafplaas
ses voet diep in vergifnis
jy kan nie met ‘n tas vol haat
in jouself
by die hemel aankom nie
كلمات أغنية عشوائية
- miscreantzz - talking 'bout كلمات أغنية
- slip2crzyy - crzyy_lifestyle [bonus] كلمات أغنية
- keep it together - outside in كلمات أغنية
- passionkilla - to a love song كلمات أغنية
- lil flash$ (ukr) - swaggin' (snippet 11.05.25)* كلمات أغنية
- ok pilocase - don't hold your breath كلمات أغنية
- odezenne - keskia كلمات أغنية
- reysha rami - freakee كلمات أغنية
- _cerbxrus_ - off the leash (prod by morteh) كلمات أغنية
- röya - səni nə gözəl verdi allah (remix) كلمات أغنية