
bok van blerk - dis wie ons is كلمات أغنية
dis wie ons is lyrics
hier staan ek weer
voor ‘n toegesluite deur, ek is moeg geklop
kan jy hoor hoe dit skree, steek jou hande op
wanneer gaan dit stop?
jy’s beter as dit
jy’s ‘n man van staal, weet wat in jou sit
as jy saai weet jy sal die vrugte pluk
dit is swart op wit
dis wie ons is
die hardebaarde
die bloed, sweet en trane
wat aanhou klop
dis in ons bloed
om alles te gee
tot die einde toetree
jy’s ‘n kampioen!
mik jou oë net na bo
dis wie ons is
dis wie ons is
soos skrif teen die muur
weet jy daar is hoop en jy bly net loop
jou lesse was duur maar jy’t opgestaan, jy het vuur geslaan
daar’s nеt kole oor
kan jy voel hoe dit brand, dis ‘n vuur in jou
dit is wat jou dryf om nеt aan te hou
dit gaan warm raak
dis wie ons is
die hardebaarde
die bloed, sweet en trane
wat aanhou klop
dis in ons bloed
om alles te gee
tot die einde toetree
jy’s ‘n kampioen!
mik jou oë net na bo
dis wie ons is
dis in ons dna
die stem wat aanhou praat
hou aan veg tot dit ligter raak
jy is ‘n man van staal
die een wat koers bepaal
jy is die een wat jou mense dra
dis wie ons is
die hardebaarde
die bloed, sweet en trane
wat aanhou klop
dis in ons bloed
om alles te gee
tot die einde toetree
jy’s ‘n kampioen!
dis wie ons is
die hardebaarde
die bloed, sweet en trane
wat aanhou klop
dis in ons bloed
om alles te gee
tot die einde toetree
jy’s ‘n kampioen!
mik jou oë net na bo
dis wie ons is
mik jou oë net na bo
dis wie ons is
كلمات أغنية عشوائية
- all saints - summer rain كلمات أغنية
- njomza - golden كلمات أغنية
- loudness - without you كلمات أغنية
- yasmin verissimo - teu amigo jesus كلمات أغنية
- njomza - perfect fit كلمات أغنية
- the 1975 - how to draw / petrichor كلمات أغنية
- mamey - need كلمات أغنية
- arlida putri - lagi manja كلمات أغنية
- h.e.r. - every kind of way كلمات أغنية
- misia - fly away كلمات أغنية