
bok van blerk - die bokkie skiet terug كلمات أغنية
die stories loop weer wild
die eerste aand om die vuur
van jagtrips in selous tot kettie skiet na die tier
van springhaas met slagtande
die leeus met kaalhand vang
die aand word al hoe maller soos die brannes in ons oë hang
hierdie storie loop nou so, en glo my ek was daar
my roer teen die bok gaan neerlê
want die jag was mos klaar
die bok staan toe daar op en soos ek my rug op hom draai
en hak toe die geweer
daai geweer was gelaai
vlug manne vlug
hierdie bokke skiet terug
gee nie om wat die mense sê nie
hierdie bokke wil nie bly lê nie
vlug manne vlug, hierdie bokke skiet terug
gee nie om wat die mense sê nie
hierdie bokke wil nie bly lê nie
met ‘n duikrol slaan ons dekking wat de hek het ons hier?
dis daai gekweste rooibok wat ons jagtrip ontsuur
ek word nie nou al biltong, kan die reuk van slaghuis nie verduur
jy gaan beter moet skiet vir my foto teen die muur
hierdie storie loop nou so, en glo my ek was daar
my roer teen die bok gaan neerlê
want die jag was mos klaar
bok staan toe daar op en soos ek my rug op hom draai
en hak toe die geweer
daai geweer was gelaai
vlug manne vlug
hierdie bokke skiet terug
gee nie om wat die mense sê nie
hierdie bokke wil nie bly lê nie
vlug manne vlug
hierdie bokke skiet terug
gee nie om wat die mense sê nie
hierdie bokke wil nie bly lê nie
vlug manne vlug
hierdie bokke skiet terug
gee nie om wat die mense sê nie
hierdie bokke wil nie bly lê nie
vlug manne vlug
hierdie bokke skiet terug
gee nie om wat die mense sê nie
hierdie bokke wil nie bly lê nie
vlug manne vlug
hierdie bokke skiet terug
gee nie om wat die mense sê nie
hierdie bokke wil nie bly lê nie
vlug manne vlug
hierdie bokke skiet terug
gee nie om wat die mense sê nie
hierdie bokke wil nie bly lê nie
hierdie bokke wil nie bly lê nie
hierdie bokke wil nie bly lê nie
كلمات أغنية عشوائية
- pooh - quel tanto in più كلمات أغنية
- zarcort - killzone كلمات أغنية
- s god - get away كلمات أغنية
- ann scott - killerman (klone remix) كلمات أغنية
- lil speak - found you كلمات أغنية
- celestial phenomenon - killer great white كلمات أغنية
- fredo disco - jimbo كلمات أغنية
- leehis jr. - thousand words كلمات أغنية
- landmarq - forever young كلمات أغنية
- royos - who knew? (intro) كلمات أغنية