
bobby van jaarsveld - spieëltjie lyrics
in die vier hoeke van die spieël sien ek dinge wat my pla
dinge wat my pla
ek sien ‘n refleksie van my siel in hierdie eindelose spieël
die wêreld se spieël
so soek my anderkant die maan vanaand
want ek kry skaam
skaam oor dinge wat ek sien, in hierdie eindelose
spieëltjie, spieëltjie sê vir my, hoe sien die ander mense my
sien hulle ook die beeld wat ek in die oggend kry
spieëltjie in my hand hoekom vat jou antwoord lank
ek wens ek was in ‘n feëverhaal uit sprokiesland, uit sprokiesland
in die vier hoeke van die spieël kry ek iemand wat my vra
wat’s jou naam
in hierdie prentjie in my spieël is daar ‘n onbekende siel
maar dit bly my spieël
so soek my anderkant die maan vanaand
want ek kry skaam
skaam oor dinge wat ek sien, in hierdie eindelose
spieëltjie, spieëltjie sê vir my, hoe sien die ander mense my
sien hulle ook die beeld wat ek in die oggend kry
spieëltjie in my hand hoekom vat jou antwoord lank
ek wens ek was in ‘n feëverhaal uit sprokiesland, uit sprokiesland
die beelde verander soos die jare verbygaan
jou woorde maak seer wanneer ek dit sien
spieëltjie, spieëltjie sê vir my, hoe sien die ander mense my
sien hulle ook die beeld wat ek in die oggend kry
spieëltjie in my hand hoekom vat jou antwoord lank
ek wens ek was in ‘n feëverhaal uit sprokiesland, uit sprokiesland
spieëltjie, spieëltjie sê vir my
sal ek by jou my antwoord kry
uit sprokiesland uit sprokiesland
كلمات أغنية عشوائية
- element of crime - nur so lyrics
- element of crime - ohne dich lyrics
- element of crime - schwere see lyrics
- element of crime - sommerschlussverkauf der eitelkeit lyrics
- element of crime - sperr mich ein lyrics
- element of crime - tumbling tumbleweed lyrics
- element of crime - und du wartest lyrics
- element of crime - weil du nicht da bist lyrics
- element of crime - weisses papier lyrics
- element of crime - wenn der morgen graut lyrics