bobby van jaarsveld - 'n vrou wil dit hoor كلمات أغنية
[verse 1]
praat sag, vermy harde woorde
bly lief want jy′t haar belowe
wees sterk want sy het jou nodig
wees vir haar die lig
bly leer om te vergewe
bly glo daar’s goed in die lewe
bly hoop want sy verwag dit van jou
[chorus]
sy wil raak aan jou hart, sy wil vat aan jou siel
sy wil als met jou deel, sorg dat jy nie verniel
sy wil weet wat jou pla, wat′s jou heel diepste vrae
moenie stil bly
want ‘n vrou wil dit hoor
sy wil sien hoe jy opstaan vir haar as jy moet
sy wil glo sy’s die vuur wat nog steeds in jou woed
en dan hou jy haar vas, fluister sag in haar oor
maak net seker dat jy haar nooit verloor
want ′n vrou wil dit hoor
[verse 2]
sien raak waarna sy strewe
en as haar moed haar bеgewe
wees daar en sê vir haar dat sy kan
wys haar diе groter plan
sê meer dit wat haar opbou
sê weer dit waarvan sy hou
kyk mooi na haar want sy′s lief vir jou
[chorus]
sy wil raak aan jou hart, sy wil vat aan jou siel
sy wil als met jou deel, sorg dat jy nie verniel
sy wil weet wat jou pla, wat′s jou heel diepste vrae
moenie stil bly
want ‘n vrou wil dit hoor
sy wil sien hoe jy opstaan vir haar as jy moet
sy wil glo sy’s die vuur wat nog steeds in jou woed
en dan hou jy haar vas, fluister sag in haar oor
maak net seker dat jy haar nooit verloor
want ′n vrou wil dit hoor (elke hartklop, elke asem)
‘n vrou wil dit hoor (elke hartklop, elke asem)

‘n vrou wil dit hoor
sy wil raak aan jou hart, sy wil vat aan jou siel
sy wil als met jou deel, sorg dat jy nie verniel
sy wil weet wat jou pla, wat′s jou heel diepste vrae
moenie stil bly
want ‘n vrou wil dit hoor
sy wil sien hoe jy opstaan vir haar as jy moet
sy wil glo sy’s die vuur wat nog steeds in jou woed
en dan hou jy haar vas, fluister sag in haar oor
maak net seker dat jy haar nooit verloor
want ′n vrou wil dit hoor
‘n vrou wil dit hoor
كلمات أغنية عشوائية
- lique javon - plug4dat كلمات أغنية
- th3 saga - store run كلمات أغنية
- madeleine & salomon - layil كلمات أغنية
- bryson gray - kingdom at hand كلمات أغنية
- andthecanaryfell. - the color palette كلمات أغنية
- jason steele - charlie time كلمات أغنية
- 盧巧音 (candy lo) - 斯皮克斯 (spix) كلمات أغنية
- gola gianni - toseina كلمات أغنية
- ffjodor - leatherman كلمات أغنية
- will stetson - shiwa (wrinkle) english cover كلمات أغنية