bernice west - sonop-blom lyrics
[vers 1]
onthou jy nog
lank ek in jou oë kon kyk
maar al die ure is net nog versierings
soos die lyne teen jou gesig
ek raak verlore in al jou stiltes
hoe durf jy so vinnig hier weg vlug
ek voel jou intesies is beter, beter as ‘n klug
[koor]
maar sonop die mense kan maar gaan
ek weet ons kan mekaar vervang
maar hoe langer ons terug hou
gaan ons tyd saam berou
jou hart is ‘n gang vol geheime
ek veg nog steeds teen al jou seine
kan jy terug kom
en in my hart kom bly
[vers 2]
sal jy luister as ek fluister oor wat ek oor jou voel
want al jou hoe mure
hou my buite
kan jy my sê wat jy hiermee bedoel
want die aand raak later en jy, jy bly steed so koel
[koor]
maar sonop die mense kan maar gaan
ek weet ons kan mekaar vervang
maar hoe langer ons terug hou
gaan ons tyd saam berou
jou hart is ‘n gang vol geheime
ek veg nog steeds teen al jou seine
kan jy terug kom
en in my hart kom bly
maar sonop die mense kan maar gaan
ek weet ons kan mekaar vervang
maar hoe langer ons terug hou
gaan ons tyd saam berou
jou hart is ‘n gang vol geheime
ek veg nog steeds teen al jou seine
kan jy terug kom
en in my hart kom bly
onthou jy nog hoe lank ek in jou oë kon kyk
كلمات أغنية عشوائية
- emsa - dubai lyrics
- dream caster - rod kimble lyrics
- deedavamp - be so forreal (bonus) lyrics
- lil horizon - basics lyrics
- yunodreamer - dogs die alone lyrics
- lxlita - die 4 ur love lyrics
- jahmal tgk - шишки набил (bumps filled) lyrics
- droxzyfps - evolving lyrics
- don melody club - geen nood lyrics
- king 3k baby - breakin' out lyrics