kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

bernice west - sinkertjie lyrics

Loading...

[vers 1]
daars altyd een wat laaste versuip
altyd een wat die donker vir jou afbyt
altyd een te suinig vir sy eie vel
altyd een wat die sinker kies
langs die pad optel
ek sweer [?]
maar wies ek om te praat
as ek my raad beraad
en wies jy om te treur as jy niks mekeer

[koor]
en selfs al is daar iets waarvoor ons vlug
die mense blyk maar anders in die lug
en dalk is jou storie nog nie klaar nie wuh oh
so tel dai pen op my kind
want jy verdien nie kommentaar nie
so tel dai pen op my kind
want jy verdiеn nie kommentaar nie

[vers 2]
jy staar na diе son en maan verbied
jou menswees in ‘n boksie vas gevliet
as jy net kon vlieg oh oh
vervel die kleur op jou lego blikkies
is daar iets wat jy sou oor kies
is jy net vroeer kon se wat jou hart wil he
so spuit ons verlaat ons geluk ons geraas
[koor]
maar selfs al is daar iets waarvoor ons vlug
die mense blyk maar anders in die lug
en dalk is jou storie nog nie klaar nie wuh oh
so tel dai pen op my kind
want jy verdien nie kommentaar nie
so tel dai pen op my kind
want jy verdien nie kommentaar nie

en as jy sink dan sink ek saam
want die tyd hier het geen genadie nie
en as ek blink dan blink jy saam
want ons drome is volkome beraam

maar selfs al is daar iets waarvoor ons vlug
die mense blyk maar anders in die lug
en dalk is jou storie nog nie klaar nie wuh oh
so tel dai pen op my kind
want jy verdien nie kommentaar nie
so tel dai pen op my kind
want jy verdien nie kommentaar nie

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...