
bernice west - kom binne كلمات أغنية
[vers 1]
kom binne net nog een keer op jou tone dans
ek sou wag maar dalk mis ek my kans
ek gaan bieg ja die tyd is wragtig waar naïef
as jy toe gee beloof jou self ‘n kans
[pre_koor]
kom binne, kom vlerke, kom vlieg deur al my perke
jou hart is my hart [?]
ons almal is verlore, opsoek na iets beskore
iets wat jy kan vertrou
[koor]
ek verlang na die dae toe god soos ‘n vriend in my huis was
die woorde wat oorloop in genade gedoop
en ek weet sy gesig is die lig
ek hoor nog sy stem wat dreun as hy my [?] seën
die potte wat oorloop dis weer water en wyn
en ek weet hyt my geheime klaar ontleed
[vers 2]
vergewe, verlede maak toe verkede deure
ek sal vas staan en bou op rots en vrede
trek in trek vas o god verlig die las
ek sou op gee
maar nou is ek skoon gewas
[pre_koor]
kom binne, kom vlerke, kom vlieg deur al my perke
jou hart is my hart [?]
ons almal is verlore, opsoek na iets beskore
iets wat jy kan vertrou
[koor]
ek verlang na die dae toe god soos ‘n vriend in my huis was
die woorde wat oorloop in genade gedoop
en ek weet sy gesig is die lig
ek hoor nog sy stem wat dreun as hy my [?] seën
die potte wat oorloop dis weer water en wyn
en ek weet hyt my geheime klaar ontleed
[vers 3]
gooi jou laste af ek is moeg gewag
tel jouself op hou vas op sy beloofde woord
gee jouself weer kans tot jy in vrede dans
[koor]
ek verlang na die dae toe god soos ‘n vriend in my huis was
die woorde wat oorloop in genade gedoop
en ek weet sy gesig is die lig
ek hoor nog sy stem wat dreun as hy my [?] seën
die potte wat oorloop dis weer water en wyn
en ek weet hyt my geheime klaar ontleed
كلمات أغنية عشوائية
- tandy - home كلمات أغنية
- remo drive - dog كلمات أغنية
- sinkane - won't follow كلمات أغنية
- stonefield - put your curse on me كلمات أغنية
- kimberly loaiza - roast yourself challenge كلمات أغنية
- the holydrug couple - hyper super mega كلمات أغنية
- olly - lucidez كلمات أغنية
- warner music malaysia all star - seloka hari raya كلمات أغنية
- psychic ills - tried to find it كلمات أغنية
- sinkane - favorite song كلمات أغنية