
bernice west - klop كلمات أغنية
[vers 1]
as jy stil word en luister my hart
‘n resies hardloop teen joune
en jou vingers verdwaal tussen die sterre stelsels van my lyf
kan ek my hand in jou sak druk en dalk ‘n padjie saam jou aan knoop
want die mat op die vloer raak warm as jy jouself daaroor uitstrooi
en jy my binne nooi
[koor]
klop, klop, klop, klop hier aan my deur
en wat, wat jou hart begeer
want ons liefde het geen perke nie
ek kan verdrink in dit wat jy my laat voel
[vers 2]
sal jy stywer bly langer lê
ek wil jou diepste vrees leer ken
want die stories op jou borskas
laat my weer voel soos toe ek ‘n kind was
ek soek jou by my, ek wil jou hande stil verly
tussen deur die plaatjies van my rug
verken jou vingers ‘n liefdes klug
wat ons altwee weer laat glo
soos kinders in die tandmuis
gaan bou ons maar weer ‘n lighuis
met die sterre bo ons kop
ek sal my asem in jou verstop
[koor]
klop, klop, klop, klop hier aan my deur
en wat, wat jou hart begeer
want ons liefde het geen perke nie
ek kan verdrink in dit wat jy my laat voel
klop, klop, klop, klop hier aan my deur
en wat, wat jou hart begeer
want ons liefde het geen perke nie
ek kan verdrink in dit wat jy my laat voel
klop, klop, klop, klop hier aan my deur
كلمات أغنية عشوائية
- machine head - from this day كلمات أغنية
- frank turner - eulogy كلمات أغنية
- danzig - soul on fire كلمات أغنية
- alexisonfire - little girls pointing and laughing كلمات أغنية
- mae - crazy 8s كلمات أغنية
- machine head - in the presence of my enemies كلمات أغنية
- type o negative - cinnamon girl كلمات أغنية
- jim brickman - my love is here كلمات أغنية
- sam tsui - thinking of you كلمات أغنية
- gloria estefan - so good كلمات أغنية