
bernice west - ingeperk كلمات أغنية
[vers 1]
en daar is ritmes in die kamers van jou hart
en dit lyk soos die ewigheid sonder smart
en daars ego wat jou volg en jou laat skyn
en in die verte van jou siel jou vrees laat verdwyn
en daars ‘n gang met ‘n liefde vir jou hede
ek neem aan ‘n gevoel wat jou swaarkry sal vergewe
en daars ‘n huis wat jou hart weer sal laat klop
tot die dinge wat jou pla van jou skouers af dop
[pre_koor]
staan jy dalk vreesloos in jou hart se verlange
bou jy dan drome in jou siel se gevange
[koor]
byt vas, streef na vrede
staan sterk en vergeet van gister
met jou hart hier op jou mou
sal sy liefde jou omvou
[vers 2]
en daar is grense aan die hoop van jou distansies
erkenning en geluk vergeet van jou frustrasies
al is daar wind op die paaie van jou uitkoms
sal die waarheid jou steeds volg en jou laat blom
[pre_koor]
staan jy dalk vreesloos in jou hart se verlange
bou jy dan drome in jou siel se gevange
[koor]
byt vas, streef na vrede
staan sterk en vergeet van gister
met jou hart hier op jou mou
sal sy liefde jou omvou
byt vas, streef na vrede
staan sterk en vergeet van gister
met jou hart hier op jou mou
sal sy liefde jou omvou
byt vas, streef na vrede
staan sterk en vergeet van gister
met jou hart hier op jou mou
sal sy liefde jou omvou
كلمات أغنية عشوائية
- young noble & deuce deuce - trauma كلمات أغنية
- ravi (vixx) - water gun كلمات أغنية
- reno nevada - no end كلمات أغنية
- harbor & home - devil's got no hold كلمات أغنية
- 10k.caash - mulberry street كلمات أغنية
- thahomey - shot كلمات أغنية
- same me - costa rica كلمات أغنية
- vxlious - in love كلمات أغنية
- vector , factoria - no peace كلمات أغنية
- adotwiz - million كلمات أغنية