
bacchus nel - oppieplaas كلمات أغنية
volg kronkelpad tot aan die buitekant
soos die kraai vlieg suid, lê die [plaas] verblyding
hierso het ek jou lief op die [dam] se wal
in ‘n vierkanthuis bly ek en al my bra’s
oppie plaas,…oppie plaas
ja, die boere wil ons [vang]
_landlord wil ons uitskop
oppie plaas,…oppie plaas
jy’s verlore in die [wind], blommekind
gevaarligte flikker, jy’s in jou twintigs
_gaschamber in jou _driveway en die hangman by jou [voordeur]
maar sê my, [glo] jy aan die _pixies
aan drome en drake en aan feetjies?
oppiе plaas,…oppie plaas
ja, die boerе wil ons vang
_landlord wil ons uitskop
oppie plaas,…oppie plaas
jy’s [verlore] in die wind, blommekind
dis vreemde vriende in my novylon [kombuis]
en ‘n _general electric [yskas] wat laat nag nog suis
en op die [stoof] staan ‘n pot vol kruie_tee
sê my wat d_nk jy van my nuwe idees
oppie plaas,…oppie plaas
ja, die boere wil ons vang
_landlord wil ons uitskop
oppie plaas,…oppie plaas
jy’s verlore in die wind, blommekind
swart_en_wit_tv, _e_tv
en die plaaslyn is geknip so dit help nie ma [bel] nie
‘n silwer _hi_fi wat heeldag [lawaai]
en dokter hoffman [sorg] vir die _smiles
oppie plaas,…oppie plaas
ja, die boere wil ons vang
_landlord wil ons uitskop
oppie plaas,…oppie plaas
jy’s verlore in die wind, blommekind
bob marley se gesig teen daai spierwit [muur]
en die _fullmoon van ‘n daggapyp wat die [aand] verlig
en op daai [tafel] speel ek en jy weer skaak
is dit jou skuif? wel, _check mate, my bra
oppie plaas,…oppie plaas
ja, die boere wil ons vang
_landlord wil ons uitskop
oppie plaas,…oppie plaas
jy’s verlore in die wind, blommekind
daar lê in my arms in daai blouste, blouste [kamer]
en ek moet net vir jou sê: “dit was nooit my [plan] nie
maar soos in die [lewe] is alles hier net tydelik
jy’s opsoek na liefde, maar lus sal alles opfok”
oppie plaas,…oppie plaas
ja, die boere wil ons vang
_landlord wil ons uitskop
oppie plaas,…oppie plaas
jy’s verlore in die wind, blommekind
oppie plaas,…oppie plaas
ja, die boere wil ons vang
_landlord wil ons uitskop
oppie plaas,…oppie plaas
jy’s verlore in die wind, dromekind
(_ english)
كلمات أغنية عشوائية
- the scurvy killaz - feedback كلمات أغنية
- scala & kolacny brothers - california dreamin' كلمات أغنية
- anita carter - in the highways كلمات أغنية
- flávio josé - brasilidade كلمات أغنية
- cvsper-x - greta thunberg كلمات أغنية
- brown eyed girls - 원더우먼 (wonder woman) كلمات أغنية
- a-$hock - fiji كلمات أغنية
- vesta - turvallista sotaa كلمات أغنية
- de.trxllest - faking(prod. cori vega) كلمات أغنية
- illiam (palestine) - faces | وجوه كلمات أغنية