
as jy sing - huil soos 'n man كلمات أغنية
[vers 1: bok van blerk, groep]
as die dice dalk teen jou rol (as die dice dalk teen jou rol)
en die vaalpen jou laat hol (en die vaalpen jou laat hol)
proe die stofbom in jou mond (proe die stofbom in jou mond)
ploeg die grond, en blus die lont (ploeg die grond, en blus die lont)
[voorkoor: bok van blerk]
en as jy op jou knieë val en jy voel jy nie meer kan
huil soos ‘n man
[vers 2: bok van blerk, groep]
cowboy huil nie voor sy perd (cowboy huil nie voor sy perd)
wat maak dit die moeite werd? (wat maak dit die moeite werd?)
‘n nerf_af wond tot op die skeen (‘n nerf_af wond tot op die skeen)
splinter breek, gеbreekte been (splinter breek, gebreektе been)
[voorkoor: bok van blerk]
en as jy onder water hyg, en na jou laaste asem swyg
huil soos ‘n man
[koor: bok van blerk]
en as die trane, die trane, die trane brand
en jou moed wil skink, en jy’s ver van die land
en as jou skete, jou skete, jou druk teen die sand
hou net moed, sluk die bloed, staan net op as jy kan
huil soos ‘n man
[vers 3: bok van blerk, groep]
as die olifant baklei (as die olifant baklei)
is dit die gras wat swaarste kry (is dit die gras wat swaarste kry)
al jou osse ingespan (al jou osse ingespan)
rantsoen leeg geen waterkan (rantsoen leeg geen waterkan)
[voorkoor: bok van blerk]
want met jou hande vas geboei, moet jy nou met jou woorde stoei
huil soos ‘n man
[koor: bok van blerk]
en as die trane, die trane, die trane brand
en jou moed wil skink, en jy’s ver van die land
en as jou skete, jou skete, jou druk teen die sand
hou net moed, sluk die bloed, staan net op as jy kan
huil soos ‘n man
[instrumenteel]
[slot: bok van blerk]
en as die trane, die trane, die trane brand
en jou moed wil skink, en jy’s ver van die land
en as jou skete, jou skete, jou druk teen die sand
hou net moed, sluk die bloed, staan net op as jy kan
huil soos ‘n man
(huil soos ‘n man)
huil soos ‘n man
كلمات أغنية عشوائية
- stelios rokkos - patomata كلمات أغنية
- xavier ace - bando كلمات أغنية
- negative zero (2) - want it to hurt كلمات أغنية
- #alexfoxz - get down كلمات أغنية
- amwin, simon superti - long gone كلمات أغنية
- big beck - they fakin' كلمات أغنية
- krews - viral كلمات أغنية
- the tyne - bad mood كلمات أغنية
- benbarrage - you scammed my dirt كلمات أغنية
- irina - tyrmistys كلمات أغنية