
as jy sing - ek wil nie kwaad gaan slaap nie كلمات أغنية
[vers 1: karlien van jaarsveld]
het ek jou gebreek?
het ek jou geskeer?
het ek jou vermin met woorde
wat jy kan vergeet?
het ek weer ontplof?
jou nie reg gelees?
hoe kan ek dan sê eks jammer?
voor die donker wat ek vrees
[koor: karlien van jaarsveld]
en ek wil nie kwaad gaan slaap nie
wil nie jou seermaak nie
wil nie als verloor
want ek kan nie eers onthou nie
waroor het ons gestry?
ek wil baklei maar net vir jou
ek wil baklei maar net vir jou
[brug: bok van blerk, karlien van jaarsveld]
want ek wil jou nie so verloor nie
wil jou nie so laat gaan nie (ek wil baklei maar net vir jou)
wil weet waar ons nou staan
wil weet waarheen ons gaan (ek wil baklei maar net vir jou)
ek wil jou sê hoe ek nou voel
ek wil jou nie langer buite hou (ek wil baklei maar net vir jou)
want ek mis vir jou
[slot: albei]
en ek wil nie kwaad gaan slaap nie
wil nie jou seermaak nie
wil nie als verloor
want ek kan nie eers onthou nie
waaroor het ons gestry?
ek wil baklei maar net vir jou
ek wil baklei maar net vir jou
كلمات أغنية عشوائية
- harry chapin - circle كلمات أغنية
- manic street preachers - ain't goin' down كلمات أغنية
- blue oyster cult - mirrors كلمات أغنية
- element eighty - the same كلمات أغنية
- ten foot pole - the quest كلمات أغنية
- fear of god - pelzfotze كلمات أغنية
- in flames - bottled كلمات أغنية
- infernal - i took a ride (fairytale) كلمات أغنية
- latterman - rebellion vs. the alarm clock كلمات أغنية
- face to face - 123 drop كلمات أغنية