arno jordaan - gee my كلمات الأغنية
[inleiding]
gee my
bietjie van jou, gee my
[vers 1]
sê my
as jy by my wil bly
dan sal ek jou omvou
naby aan my drome hou
jou in my drome hou
onthou jy?
kom jy terug na my?
kom jy elke aand?
sonder dat ek jou vra?
[voorkoor]
sal ek jou weer terug kan draai?
my hart weer om jou lewe swaai?
[koor]
gee my
bietjie van jou, gee my
van jou drome
weet jy?
ek soek jou hart by my
vir altyd hier by my
verdwyn jy, d_nk ek net aan jou
sal ek hier kom bly as jy net by my bly?
sal ek hier kom bly as jy net by my bly?
[vers 2]
als wat
ek bedoel het
was maar net vir jou
oor en oor ja net vir jou
so sê my waar’s jy nou?
nodig
soms oorbodig
om so ver te gaan
kry ek jou is jy weer skaam?
[voorkoor]
sal ek jou weer terug kan draai
my hart weer om jou lewe swaai?
[koor]
gee my
bietjiе van jou, gee my
van jou drome
weet jy?
ek soek jou hart by my
vir altyd hier by my
vеrdwyn jy, d_nk ek net aan jou
sal ek hier kom bly as jy net by my bly?
sal ek hier kom bly as jy net by my bly?
[brug]
en elke dag as jy my vra
staan jy by my?
gedagtes maal weer in my kop
is jy weer styf teen my?
[slot]
gee my
bietjie van jou, gee my
van jou drome
weet jy?
ek soek jou hart by my
vir altyd hier by my
verdwyn jy, d_nk ek net aan jou
sal ek hier kom bly as jy net by my bly?
sal ek hier kom bly as jy net by my bly?
bietjie van jou gee my
كلمات أغنية عشوائية
- claudia scott - flowers and thorns كلمات الأغنية
- sebastian bach - (hold on) to the dream كلمات الأغنية
- m.o.p. - bloody murdah كلمات الأغنية
- sarah dawn finer - you're good to go كلمات الأغنية
- mhady2hottie - don’t play with life كلمات الأغنية
- yungvision666 - 700xxx كلمات الأغنية
- the kountess - independent كلمات الأغنية
- tommy moisi - tire moi vers le haut كلمات الأغنية
- block 888 - droga nel buio كلمات الأغنية
- athysue & kweetee - bunny ban كلمات الأغنية