
appel - jou land كلمات أغنية
[vers 1]
hoe lank d_nk jy sal jy nog kan slaap
voor die donker kom en baba bang kom maak
die jakkalse staan voor jou ou skaap kraal
jy is sterker op jou knieë as jou voete my maat
[koor]
dit is jou land dit is my land
en hier waar ek staan sing ek afrikaans
dit is duidelik en jy moet verstaan dat hierdie boer nêrens heen sal gaan
dat hierdie boer nêrens heen sal gaan
[vers 2]
hoe lank gaan dit vat voor ons weer kan sien
dat die krag lê in ons en die god wat ons dien
die vyand loop rond soos ‘n brullende leeu
die vrees wat hy saai is die hoop wat hy steel
[koor]
dit is jou land dit is my land
en hier waar ek staan sing ek afrikaans
dit is duidelik en jy moet verstaan dat hierdie boer nêrens heen sal gaan
dat hierdie boer nêrens heen sal gaan
[vers 3]
en die kraanse roep dit is tyd om te gaan
uit die bluite stem wat met jou hard praat
staan op uit die as uit, steek jou vakkel aan
hy’s ‘n vrag uit jou hart, jys afrikaans
[koor]
dit is jou land dit is my land
en hier waar ek staan sing ek afrikaans
dit is duidelik en jy moet verstaan dat hierdie boer nêrens heen sal gaan
dat hierdie boer nêrens heen sal gaan
dit is jou land dit is my land
en hier waar ek staan sing ek afrikaans
dit is duidelik en jy moet verstaan dat hierdie boer nêrens heen sal gaan
dat hierdie boer nêrens heen sal gaan
كلمات أغنية عشوائية
- ברום ג'וניור - lo nira li - לא נראה לי - brom junior كلمات أغنية
- jere mendez feat. tobías rausch - paso a paso كلمات أغنية
- jay (oz) - one & only كلمات أغنية
- ephraim adamz - all whores aboard / raceplay كلمات أغنية
- terkis - malta كلمات أغنية
- citi - 행복했던 그때로 또다시 (happy again) كلمات أغنية
- flojodido - dvd freestyle كلمات أغنية
- kr1zer - вредные привычки (pernicious habits) كلمات أغنية
- revo worship project - undefeated king كلمات أغنية
- aj smith - drama (clean version) كلمات أغنية