
appel - f250 كلمات أغنية
[vers 1]
wel ek vra nie veel nie, eks nie een vir steel nie
net ‘n rondom stoep en ‘n ou plaas huis en ‘n kool stoof in die kombuis
‘n stukkie bosveld grond, oral om my rond
waar die kudu’s loop oor die 60 duim en die muskiete op ‘n streep van die koue verkleim
[koor]
gee my ‘n f250 wat loop op whiskey
en ‘n 308 geweer wat nie kan mis nie
bek fluit en bok skiet daar
‘n lied vir elke snaar
en ‘n konsertina wat huil onder die sekel maan
[vers 2]
‘n khalari v6 met goue jag seats
en ‘n dik gevoerde eland bul en [?] wat haar dril
‘n helder melkweg wat skyn op my plek
met ‘n wieg stoel en ‘n pen katrol op ‘n rivier wat ek die babers kan lok
[koor]
gee my ‘n f250 wat loop op whiskey
en ‘n 308 geweer wat nie kan mis nie
bek fluit en bok skiet daar
‘n lied vir elke snaar
en ‘n konsertina wat huil onder die sekel maan
gee my ‘n f, ‘n f250
en ‘n 308 geweer wat nie kan mis nie
gee my ‘n f, ‘n f250
en ‘n boere nooi wat nooit die rugby mis nie
gee my ‘n f250 wat loop op whiskey
en ‘n 308 geweer wat nie kan mis nie
bek fluit en bok skiet daar
‘n lied vir elke snaar
en ‘n konsertina wat huil onder die sekel maan
كلمات أغنية عشوائية
- bad era - dear, drugs & liqour كلمات أغنية
- nelly furtado - i'll never get over you (unreleased demo) كلمات أغنية
- the jonkies - best friend كلمات أغنية
- lil fish - famoso da rua كلمات أغنية
- vilão general - saco de cobra كلمات أغنية
- fates prophecy - the preacher كلمات أغنية
- omar offendum - mother's day كلمات أغنية
- teflondon - salt shaker كلمات أغنية
- ae budis - wrist game كلمات أغنية
- mac lethal - birth of spring كلمات أغنية