appel - die gelofte كلمات أغنية
[vers]
hier staan ons voor heilige god van die hemel en die aarde
om ‘n gelofte aan hom te doen
‘n gelofte aan hom te doen
dat as hy ons beskerm
en ons vyand in ons hand sal gee
dat ons die dag en die datum elke jaar as ‘n dank dag
soos ‘n sabat sal deur bring
en dat ons ‘n huis tot sy eer sal oprig
waar dit hom behaag
en dat ons aan ons kinders sal sê dat hulle met ons daar in moet deel
tot na_gedagnis ook vir die opkomende geslagte
[koor]
want die eer van sy naam
sal verheerlik word
deur die roem en die eer van oorwinning aan hom te gee

كلمات أغنية عشوائية
- now its overhead - walls كلمات أغنية
- now now every children - everyone you know كلمات أغنية
- nouvelle vague - let me go كلمات أغنية
- nothink - the shelter كلمات أغنية
- nuclear assault - die hard كلمات أغنية
- novastar - waiting so long كلمات أغنية
- nuclear blast allstars - ruling the world كلمات أغنية
- november blessing - breaking in كلمات أغنية
- november process - romad كلمات أغنية
- noyalty - our desperation كلمات أغنية