kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

appel - 1, 2, 3 (dis ‘n lekker dop die) كلمات الأغنية

Loading...

[vers 1]
ou tommy went down to the rugby klub
says he’s drinking for the eerste span
maar die fondse het ‘n bietjie droog geraak want sy vrou hanteer die kaart
ek sê piet let’s play for ‘n drankie dis ‘n ernstige situasie
die een wie se nekkie die eerste knak wen ‘n bottel vir die nag

[koor]
1, 2, 3, dis ‘n lekker dop die
ons drink brannas met die eerste span
‘n 4, 5, 6, dis ‘n downing contest as jy mors is jy verban
en down of rock of down of rock
is the name of the game
en as jou nekkie nie wil knak nie
is jou party verby
en as jou nekkie nie wil knak nie
is jou party verby

[vers 2]
ou piet en tommy raak gevaarlik
daars ‘n rooi kaart op die tafel
if you use your hands your disqualified
it’s as easy as pie
nak ‘n redbull en jacky
gooi dit alles in ‘n nekkie
en then you top it off met ‘n brandwyn
en jag hom af met ‘n stoute klein bruin

[koor]
1, 2, 3, dis ‘n lekker dop die
ons drink brannas met die eerste span
‘n 4, 5, 6, dis ‘n downing contest as jy mors is jy verban
en down of rock of down of rock
is the name of the game
en as jou nekkie nie wil knak nie
is jou party verby
en as jou nekkie nie wil knak nie
is jou party verby

1, 2, 3, dis ‘n lekker dop die
ons drink brannas met die eerste span
‘n 4, 5, 6, dis ‘n downing contest as jy mors is jy verban
en down of rock of down of rock
is the name of the game
en as jou nekkie nie wil knak nie
is jou party verby
en as jou nekkie nie wil knak nie
is jou party verby

كلمات أغنية عشوائية

كلمات الأغاني الشهيرة

Loading...