
appel, bok van blerk - lemoene كلمات أغنية
daar’s ‘n nuwe boer oppie dorp
sy dra ha’ khaki_rokkies kort
sy ry ‘n f250, opgeroeste ford
sy ken van trekker ry
en in die kroeg baklei
en ek wens ek kon die geheim
van ha’ boerdery kry
en ons skree: “wys my jou lemoene!”
“of jou boer_pampoene!”
“ek wil so graag aan dit voel!”
“of jou kaalgat_perskes!”
“of dit die moeite werd is!”
“ek sal dit definitief moet proe!” …
sy’t twee bottels kaf gedraf
die spioen het nuwe krag
die honne het beginne blaf
soos ons in die lang gras lê en wag
hanne_vier_voet tot by die stoor
toe j_pie hoor hoe haal sy oor
toe ek weer sien, toe staan sy reg voor my
met ha’ haelgeweer gerig op my
en ons skree: “wys my jou lemoene!”
“of jou boer_pampoene!”
“ek wil so graag aan dit voel!”
“of jou kaalgat_perskes!”
“of dit die moeite werd is!”
“ek sal dit definitief moet proe!” …
‘okay sally, jy’t nou vi’ ons gevang’
‘ons is nou op heterdaad betrap
nou kan ons ma’ nie ‘n plan maak, dat o s tog jou lemoene sien nie?’
‘iets vir iets’
‘ons sal jou ons pere wys, dan wys jy ons jou lemoene’
“wys my jou lemoene!”
“of jou boer_pampoene!”
“ek wil so graag aan dit voel!”
“of jou kaalgat_perskes!”
“of dit die moeite werd is!”
“ek sal dit definitief moet proe!” …
en ons skree: “wys my jou lemoene!”
“of jou boer_pampoene!”
“ek wil so graag aan dit voel!”
“of jou kaalgat_perskes!”
“of dit die moeite werd is!”
“ek sal dit definitief moet proe!” …
“ek sal dit definitief moet proe!” …
“ek sal dit definitief moet proe!” …
‘lekker lemoenetjies en ‘n peretjies’
كلمات أغنية عشوائية
- fade - kings of dawn كلمات أغنية
- ralph anselmo - beijo outra boca كلمات أغنية
- aponte - se aloca كلمات أغنية
- popcaan - ghetto (tired of crying) كلمات أغنية
- josh krajcik - don't make me hopeful كلمات أغنية
- miossec - on vient à peine de commencer كلمات أغنية
- tolidos - ultimo baile كلمات أغنية
- melo.xx - baby كلمات أغنية
- skoop on somebody - stay in love كلمات أغنية
- qawi kamri - againagainagain كلمات أغنية