
anton l'amour - horison كلمات أغنية
Loading...
die oë gaan oop
en die kind begin bestaan
staar in verwondering
na die son die sterre en die maan
toe kom die skrywer
en vorm die nag
haar woorde nes kerse brand
toe kom die skilder
en raam die dag
met die ritme van die see
horison, ek sien jul daar
die 70s was ʼn blur en
die 80s ʼn warrelwind
die 90s was deurmekaar
en die noughties
die 70s was ʼn blur
die 80s ʼn warrеlwind
die 90s was deurmekaar
diе palet is nou leeg
die skildery klaar
maar die kleure van die dwaallig leef
die pen is nou droog
die boek geskryf
maar die kerse bly altyd brand
horison, ek sien jul daar
كلمات أغنية عشوائية
- starflyer 59 - droned كلمات أغنية
- urban d - unorthodox كلمات أغنية
- lordian guard - father كلمات أغنية
- iron maiden - virus كلمات أغنية
- trivium - a gunshot to the head كلمات أغنية
- lunatica - the search goes on كلمات أغنية
- hb - be aware كلمات أغنية
- visions of atlantis - eclipse كلمات أغنية
- kamelot - once and future king كلمات أغنية
- aesma daeva - the bluish shade كلمات أغنية