
andriette - val vir jou كلمات أغنية
my voet is vas in die grond
my hart was ook al gewond
maar hiers ek nou
ek sien net jou
die geweet binne my dis verby
my hart wou nie glo dis jy nie
maar hier is ek nou
net hier vir jou
ek het nooit ged-nk ek kan nie,
maar toe ek val vir jou
het ek nooit ged-nk ek kan so hard val dat ek breek nie
ek het betaal vir jou
met my hart en siel en ek weet nie
eers of jy dit weet nie
want toe ek val vir jou
was daar soveel nuwe vrae in my
sal die drome altyd drome bly
tot die perde eendag horings kry
ek lewe
…
vir die dag wat jy sal val vir my
soos toe ek val vir jou.
…
my anker laat sak omdat jy
op skepe van liefde vir my
n plek gemaak het
aan my geraak het
ooooh
n stem het gefluister kom saam
n man op die maan het jou naam vir my
gefluister
maar hoor jy die fluister
…
ek het nooit ged-nk ek kan nie,
maar toe ek val vir jou
het ek nooit ged-nk ek kan so hard val dat ek breek nie
ek het betaal vir jou
met my hart en siel en ek weet nie eers of jy dit weet nie
…
want toe ek val vir jou
was daar soveel nuwe vrae in my
sal die drome alrltyd drome bly
tot die perde eendag horings kry
ek lewe
…
vir die dag wat jy sou val vir my
soos toe ek val vir jou.
…
want toe ek val vir jou
het ek nooit ged-nk ek kan so.hard val dat ek breek nie
…
ek het betaal vir jou
met my hart en siel en ek weet nie
eers of jy dit eers weet nie
want toe ek val vir jou
was daar soveel nuwe vrae in my
sal die drome altyd drome bly
tot die perde eendag horings kry
ek lewe,
…
vir die dag wat jy sal val vir my,
soos toe ek val vir jou
…
engel ek lewe
vir die dag waar jy sal val vir my
soos toe ek val vir jou!
…
كلمات أغنية عشوائية
- v.o.l.t - lades كلمات أغنية
- djalito - idées noires كلمات أغنية
- yrm bear - cashtroworld كلمات أغنية
- teague brothers band - rainbow bridge كلمات أغنية
- iso gensmo - drip,savage كلمات أغنية
- tanner adell - do-si-don'tcha كلمات أغنية
- trent the hooligan - carolina's finest كلمات أغنية
- sadzilla - bankai كلمات أغنية
- kmogu - walk w/ me كلمات أغنية
- mr. parr - light and color song كلمات أغنية