
andriëtte - stilte كلمات أغنية
[vers 1]
gee my die vlaktes so rein en so wit
gee my die veld in sy [?]
gee my die lang pad wat voor my uit staar
gee my die kos wat my siel laat bedaar
jy weet waar jou hulp vandaan kom
kyk op verder as die son
[koor]
dis waar alles begin net waar alles sal eindig
dis altyd heerlik die stilte die stilte
fluister die waarheid dis in my gemoed
die antwoorde bly in die stilte die stilte in my
gee my die see soos hy rustig en wag
gee my die maan soos hy hang in die nag
gee my die kraanse wat antwoorde gee
die wind wat geraas van die aarde [?]
jy weet waar jou hulp vandaan kom
kyk op verder as die son
in stilte is vrede is rustigheid in my gemoed
my stilte my anker kyk op verder as die son
[koor]
dis waar alles begin net waar alles sal eindig
dis altyd heerlik die stilte die stilte
fluister die waarheid dis in my gemoed
die antwoorde bly in die stilte die stilte
waar alles begin net waar alles sal eindig
dis altyd heerlik die stilte die stilte
fluister die waarheid dis in my gemoed
die antwoorde bly in die stilte die stilte
كلمات أغنية عشوائية
- fred ebb & judi dench - it could not please me more كلمات أغنية
- the clan explorer - kanak nu sika كلمات أغنية
- outroeu - da boca pra fora كلمات أغنية
- fm-2030 - €£0n كلمات أغنية
- superp0s - either way كلمات أغنية
- slayrrc - colorful streets كلمات أغنية
- unplagdd - зло (evil) كلمات أغنية
- jayblac - coty stats and history كلمات أغنية
- thalia & ángela aguilar - troca كلمات أغنية
- bad history month - ponyboy كلمات أغنية