
andriëtte - hemelse seën lyrics
[vers 1]
my lewe, my vrede, my goue hoop skitter saam met jou
my liefde, my wese, is soveel meer as wat een mens kan vas hou
vir die eerste keer kan ek net sit en als in neem
eks gelukkiger as ooit toe ek my alles gee
[koor]
[?] saam met ons geword
deur die skool van die lewe het ons groot geword
[?] voel dit soos reën
ons hemelse seën
[?] saam met ons geword
vir die eerste keer weet ek waar ek behoort
ons paaie word meer ek voel dit soos rëen
ons hemelse seën
ons hemelse seën
[vers 2]
my ure, my tyd, my blinkste jare wat ons saam
my more, my drome, ‘n duisend uur vandat ek jou kon liefhet
vir die eerste keer kan ek net sit en als in neem
eks gelukkiger as ooit toe ek my alles gee
[koor]
[?] saam met ons geword
deur die skool van die lewe het ons groot geword
[?] voel dit soos rëen
ons hemelse sëen
[?] saam met ons geword
vir die eerste keer weet ek waar ek behoort
ons paaie word meer ek voel dit soos rëen
ons hemelse seën
ons hemelse seën
كلمات أغنية عشوائية
- milo meskens - easy lyrics
- gquetv - wu wear lyrics
- destroy lonely - london tipton lyrics
- phil wickham - great in my life (bonus track) lyrics
- tommy toxxic - 444 lyrics
- fond memory vacation - live a little (i live in frutiger aero redlane remix) lyrics
- run thy pockets - corolla lyrics
- godsleep - egonation lyrics
- hellfield - dyscyplina lyrics
- sobrinhocdg - 5 tiros contados lyrics