aidam-john & lil' willy - want jy is uniek كلمات الأغنية
stay viral vir jou
want die ander mense maak nie saak nie
jy hoef nie ( aah)
te verander nie ( ooh oh)
want jys dai voorblad nuus ( ash haa)
net soos jy is
jys perfek netsoos jy is ( jy is)
so perfek netsoos jy is (jy is)
jyt niemand anders se goedkeuring nodig nie
jy hoef nie
hoef nie in te pas nie
want jy is uniek
wees soos jy is
so wees wie jy is
wees wie jy is
wie jy is, wie jy is, wie jy is
wees wie jy is
wees dood eenvoudig nie eenvoudig nie
en skut jou buskut niks ouma nie
hou op kla jy’s nie antie mona nie
van foute lê hier en dit lê ok hier (ooo)
my stem is uniek soos madiba (madiba)
so wees jouself is ‘n keuse (is ‘n keuse)
om jouself te wees is beter
b e ter , is beter uh
mybroe blink
doen jou ding
doen jou ding binne hulle gesig
uh hulle willie verstaan nie (verstaan nie)
dat jy is nie van daar nie
joh moenie net daar staan nie (daar staan nie)
want jys nie ‘n ligpaal nie
moenie verander nie
laat hulle wonder my laaitie
jy hoef nie
hoef nie in te pas nie
want jy is uniek
wees soos jy is
so wees wie jy is
wees wie jy is
wie jy is, wie jy is, wie jy is
wees wie jy is
die laaste keer toe ek wil inpas (hmm?)
was in my ma se mag (is)
elke dag voel soos die laaste dag van die week
want, ek bly sondig (is)
my nomme maak vol al is ek nie vol maak nie
geloof en gebed is nogsteeds my fondasie
en as jy my nie verstaan nie
ek is ‘n baas ma god bly my larney (woah)
ek is gelukkig met wie ek is
almal wens dat hulle my familie is
dank god dat hy vir my geskape het
en al my geeste begrawe het
ek’s lekke mense , soek jy bewyse ? (soek jy bewyse ?)
iemand se meisie wil vir my kuier
ma daais van die onderwerp af
wees jouself en doen dit lag lag ah
jy hoef nie
hoef nie in te pas nie
want jy is uniek
wees soos jy is
so wees wie jy is
wees wie jy is
wie jy is, wie jy is, wie jy is
wees wie jy is
stay viral vir jou
كلمات أغنية عشوائية
- kawe - chefe كلمات الأغنية
- scalpture - hinterlandsymphonie كلمات الأغنية
- void resort - stalker كلمات الأغنية
- gettomasa - pehmeellä tatsil كلمات الأغنية
- armada - menjemput jodoh كلمات الأغنية
- papihoeseph - pee pee song كلمات الأغنية
- narwhal capone - rap 15 كلمات الأغنية
- mat best - gun free zone كلمات الأغنية
- razorblvde - куришь (smoke) كلمات الأغنية
- stille - drømmejæger كلمات الأغنية