
aidam-john & lil' willy - nogaltyd genoeg كلمات أغنية
soveel dinge op ons pad
soveel woorde reeds gepraat
al ons aksies volg agterna
dit praat , dit spreek
van ware liefde
ons oorwin die moeilike dae
die here het ons mooi gedra
en nogsteeds bly ons twee saam
dit praat , dit spreek
van ware liefde
al kry ons hoeveel donker paaie
10 000 struikelblokke
net die wete dat jys altyd aan my sy
was nogaltyd genoeg
al die berge nou in een stort
en die wêreld vanaand eindig
het ek iemand wat my lief het
en dit was nogaltyd genoeg vir my
moet jouself nooit twyfel nie
jy is meer as genoeg
ek d_nk nie jy verstaan hoe verlief ek is nie
elke soentjie , elke drukkie
elke oomblik saam jou
besef ek hoekom ek jou wil hou
ek onthou hoe ek jou boul
en nou praat ons van saam huis bou
ja jy bring vrede na my lewe
wat gewoond aan chaos is
ek maak seker jys gelukkig
want ek dit is my plig
solank ons liefde op ‘n duisend is
oorwin ek en jy duisternis
ons laat moeilike tye maklik lyk
want ons is lief vir mekaar en…
al kry ons hoeveel donker paaie (stap ons saam)
10 000 struikelblokke
net die wete dat jys altyd aan my sy
was nogaltyd genoeg
al die berge nou in een stort
en die wêreld vanaand eindig
het ek iemand wat my lief het
en dit was nogaltyd genoeg vir my
كلمات أغنية عشوائية
- muze sikk - universal كلمات أغنية
- walking with strangers - false flag كلمات أغنية
- dogwood (2) - bitter persuasion كلمات أغنية
- twelevetwentyone - faygo cola كلمات أغنية
- laurre - remodel كلمات أغنية
- helen sjöholm & anna stadling - julen kan hjälpa كلمات أغنية
- happy around! - ひらけ!go my way★ (hirake! go my way★) كلمات أغنية
- mya (arg) - online كلمات أغنية
- henry k (official) - bloody valentine كلمات أغنية
- slimpenshrimpen - tropical كلمات أغنية